Successfully reported
+26

Ocean Breeze

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n moderne gastehuis wat na die see kyk in die stad Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.

Verblyf by Ocean Breeze word gebied in 'n keuse van 4 smaakvol gemeubileerde suites wat spog met ononderbroke uitsigte oor die see. Elke eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met toiletware, asook 'n haardroër, afstandbeheerde waaier, kwaliteit linne, 'n TV, en toegang tot 'n privaat balkon met lieflike see-uitsigte en 'n piekniektafel vir 2 Al die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi in al die eenhede, terwyl buitelugvermaak 'n lieflike swembad, 'n sondek, 'n vuurput, braai-area en 'n buite-eetarea insluit.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Glynnis G
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was way too short to really enjoy our time there. We will be back! Amazing, friendly hosts. Beautiful view. Pristine unit with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Martin D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid is presies soos adverteer, skoon met fantastiese uitsig.
Okt 2024
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Fantastiese ligging en kamers is 5 ster kwaliteit. Absoluut fantasties! 5 ster kwaliteit.
Okt 2024
Kirk B
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent place, beautiful views. Very nice with a view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Willie V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Elizabeth Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e76a6a64014ae8ce1cb229851fbe9c929476ee3f03945e9d8cf6184ecf23269767b757ddc3e9ff86fdc456cc0de6552f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 36 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0096 25.34645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang