Successfully reported
+19

Ocean Breeze Moullie Grange

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 102 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Breeze Moullie Grange is 'n stylvolle ateljeewoonstel op die strandfront in Mouille Point, met eindelose seebries en direkte toegang tot die bekende promenade vir fietsry, hardloop of rustige wandelinge. Hierdie woonstel is perfek vir beide ontspannings- en sakereisigers en bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf langs Beach Road.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, en gaste kan maaltye by die ontbythoekie geniet. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en is net minute van gewilde besienswaardighede soos die V&A Waterfront, Green Point Urban Park en Sea Point se kafees en restaurante, wat dit 'n ideale basis maak vanwaar Kaapstad se Atlantiese kusgebied verken kan word.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 33 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 102
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 102
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 102
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef655506878d2406ae75895a859310ba2661e7739d6ef996b1cbb0e6c6b0793d4f2df824c8e00ea5db4fdaaed17e34266a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 102 per nag (plek vir 2) 33 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.899879508489 18.408621431818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang