Ocean Decks Holiday Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 De Beer Street, Ocean Decks Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean Decks Holiday Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Strand. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.
Hierdie knus eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon, gemeenskaplike swembad en 'n braai-area geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 270 m weg. Besienswaardighede soos Waterworld Strand en putt-putt is ongeveer 1 km weg, terwyl Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 34 km weg is.
Hierdie woonstel word normaalweg as 'n huis gebruik, maar ook as 'n vakansiehuis wanneer eienaars weg is, soos met die res van hierdie pragtige klein kompleks van 15 woonstelle.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 De Beer Street, Ocean Decks Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 De Beer Street, Ocean Decks Unit 1, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang