Successfully reported

Ocean Escape

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very beautiful and excellent. Was the most amazing experience and will be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het dit baie geniet! Dit was als baie mooi, skoon en netjies. Sal definitief weer daar gaan bly. Parkering is veilig en die gasheer vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very enjoyable. Centrally located, very nice and was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The unit catered well with an unexpected loadshedding. Excellent host, great place to stay. Really nice and comfortable unit. The host was really friendly and helpful. Made us feel welcome and at home from the minute we arrived at the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Wonderlike tyd gehad, waarde vir jou geld. Die gasheer was baie vriendelik. Ons gesin het lekker gebly. Dit was rustig met 'n mooi uitsig en die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pamela N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik en veilig en rustig. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het, baie netjies en veilig. Met aankoms was daar vars vrugte en botteltjies water vir ons gesit, baie rustig daar. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Die naweek kuier skep 'n gevoel van weer kom. Dit was verskriklik lekker. Die netheid en veiligheid is tops. Die see is loopafstand, goed vir 50-jariges en ouer mense. Veilig om saans te stap. Lekker jou eie privaat toilet. Koffie, tee ens. beskikbaar wat ander apartments nie het nie. Beslis 'n weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Ocean Escape
Baie dankie, Christa, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit so baie. Ons is so bly dat julle dit so geniet het. Hoop om julle weer te verwelkom.

Pieter M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies skoon professioneel gerieflik. Beslis, alles was soos ons dit wou gehad het, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christopher
Ocean Escape
Dankie Pieter vir jou terugvoering, ons waardeer dit baie. Hoop om u weer te sien!

Jan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie geniet. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Norman Road, Unit No 9. Red Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9b9855626c498eef1334ba434712d455dd9194b538f0a3a24c74ba20fd1c3c849e2fca3c86c778c0c6f8e32bb03f27727c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 15 Norman Road Unit No 9. Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123067698813 18.832931417394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang