Successfully reported

Ocean Hideaway B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alzaine K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Stil omgewing met mooi uitsig oor die see. Ons het die stilte van die omgewing en die mooi uitsig baie geniet. Die eenheid was skoon, netjies en smaakvol gemeubileer. Die werkspasie en die WiFi het goed te pas gekom. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, en die ontbyt met die vars vrugteslaai was uit die boonste rakke. Ons sal graag weer in die toekoms daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda T
1 nag
5.0
Mei 2025

Netjies skoon en ontbyt heerlik. Die diens is uitstekend. Ontbyt was heerlik. Kamer mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Vyfster verblyf. Dis altyd heerlik om by Joyce en haar span te kuier. Die beste ontbyt! Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Langa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Nice view and staff always willing to help. Very lovely, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker by die see lekker by Ocean Hideaway. Beste see uitsig in Amanzimtoti, sal beslis weer Ocean Hideaway besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie netjiese, skoon eenheid. Lekker ontbyt. Uitstekende kliëntediens. Veilige p. Baie netjiese, skoon eenheid. Lekker ontbyt. Uitstekende kliëntediens. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Altyd 'n wenner. Bied nog steeds gerieflike verblyf in 'n aangename omgewing, en die ontbyt is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Steeds 'n gunsteling. Dis altyd heerlik om hier te bly. Joyce en haar span bly maar die beste, veral die ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wonderlike verblyf vir 'n wegbreek! Baie skoon met 'n baie goeie uitsig oor die see. As jy vir rustigheid soek, is dit ideaal. Baie goeie diens en beslis 'n ontbyt van waarde en moet nie die verskillende koffies vergeet nie! Veilig parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Perfek. Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt wat volgens bestelling voorberei word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 337 Ipahla Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4N2E5MWRmLWZlNzktNDAwNC1hZGU2LWE1MWM2MmNhMzI4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 337 Ipahla Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.03047953566 30.90869307518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang