Ocean House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 52 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean House is 'n ruim selfsorg-villa geleë in die eksklusiewe Pezula Gholflandgoed in Knysna. Omring deur natuurlike skoonheid en met panoramiese uitsigte oor die landgoed, bied hierdie eiendom 'n rustige ontsnapping vir gesinne of groepe.
Die villa bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 2 aparte badkamers met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die aparte opwaskamer. Die sit- en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en te eet, waarvan een 'n kaggel het. Vir vermaak word 'n slim-TV en gratis WiFi voorsien.
Gaste kan 'n binnenshuise braai-area geniet wat oopmaak na 'n ruim dek met 'n swembad en sonstoele. Ideaal geleë langs die ikoniese Tuinroete, is hierdie huis die perfekte basis vanwaar die streek se ongerepte strande, welige woude en lewendige plaaslike besienswaardighede verken kan word. Veilige parkeerplek in die motorhuis en oprit is beskikbaar, sowel as 'n omsetter in geval van kragonderbrekings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Natalie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 16
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 52 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 52 Martingale Road, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang