Ocean Lounge
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kinnoull Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Ocean Lounge is gestig deur entrepreneurs met 'n passie vir reis en verkenning en fokus op dienslewering, ontwerp en eenvoud. The Ocean Lounge in Kampsbaai in naby die strand, asook verskeie restaurante en kroeë.
Met die intreeslag word gaste met sagte linne, 'n portierdiens en 'n unieke uitleg ontvang.
Verblyf word in 5 elegante kamers aangebied wat elkeen individueel versier is en bydra tot die eiendom se kontemporêre gevoel. Al die kamers het 'n platskerm-TV, 'n FireTV-stelsel, kroegie, kluis en 'n haardroër. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel of die Jacuzzi geniet en masserings kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Kinnoull Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kinnoull Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang