Ocean Mooring Beach House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R2 125 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean Mooring Beach House is die ideale keuse vir 'n wegbreek aan die see. Geleë net 'n paar treë van die rustige Shelly Beach en slegs 5 minute se stap van Kelly's Beach, spog hierdie pragtige eiendom aan die strand met 'n welige tuin wat 'n rustige en ontspannende atmosfeer skep.
Die huis bestaan uit 2 aparte woonstelle, wat individueel (4 slaapkamers en 3 slaapkamers) of saam (7 slaapkamers) gehuur kan word, perfek vir gesinne of groepe wat saam reis.
Elke woonstel is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit badkamers met 'n stort, 'n bad of albei in. Kombuisgeriewe word in elke eenheid voorsien, tesame met gratis WiFi en slim-TV's, wat gaste toelaat om by hul eie stroomintekeninge aan te meld.
Die eiendom spog ook met 2 buitebraai-areas, ideaal om ontspanne aande in die vars kuslug te geniet. Die ruim, omheinde tuin bied 'n veilige en oop ruimte vir kinders om rond te hardloop, krieket te speel of 'n potjie frisbee te geniet na 'n prettige dag op die strand.
Kontak ons gerus as u enige vrae het oor ons pragtige vakansiehuis!
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 135
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 82 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang