Stephen
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 725 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean One - Stephen is 'n gerieflike, selfsorg-gesinseenheid in die Point Village, Mosselbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir groter gesinne en kan tot 9 mense in die huis akkommodeer.
Daar is vier slaapkamers, sowel as vier badkamers, wat dit perfek maak vir groot gesinne of groepe wat saam reis. Daar is twee kamers met 'n dubbelbed in elk, twee met twee enkelbeddens in elk en 'n ekstra enkelstapelbed. Die huis het twee balkonne met skouspelagtige uitsigte oor die see, en die eenheid is op die strandfront geleë. Daar is 'n ingeboude braai op die balkon, met kwaliteit meubels om saam met jou vriende en familie te geniet. Die sitkamer het gemaklike meubels en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket vir jou kykgenot, en die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Jy kan jou wasgoed was sonder om die eenheid te verlaat aangesien 'n wasmasjien en tuimeldroër vir jou gerief voorsien is, asook 'n skottelgoedwasser, sodat jy nie die helfte van jou welverdiende vakansie agter 'n kombuiswasbak deurbring nie.
Ongelukkig word geen rook of troeteldiere in die eenheid toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 185
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Stephen het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang