Successfully reported
+11

Ocean Tribe Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Brad Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Tribe Garden Cottage bied verblyf in Umkomaas wat bekend is vir duik-geleenthede en met 'n ryk marine-lewe spog.

Die eenslaapkamerkothuis is geskik vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en de badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, ysmasjien en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en Netflix. Daar is onbeperkte WiFi. Die privaat stoep het 'n tafel en 'n Weber.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Aktiwiteite in Umkomaas sluit swem, skubaduik, haaihokduik, perdry, voetslaan en bergfietsry in. Daar is talle restaurante in die omgewing en die East Coast Brewery is op sekere dae oop is vir die publiek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vuka C
Besigheidsreis
5.0
Relaxing. Great, nice view and good service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Paul B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik, egte mense, rus en vrede! Ons was moeg gery en het so klein bietjie gesoek na die huis. Toe kom die eienaar, straat toe. Hy het ons hartlik o...
Sien meer
Mei 2024
Gavin C
Saam met vriende
4.4
Very pleasant. A new well visible number 3 outside in the street is needed. The cottage is nice, but the stove needs some love, please.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Belinda S
Saam met lewensmaat
4.0
Was 'n wonderlike verblyf en baie goeie vriendelike diens. Plekkie baie oulik en goed ingerig.
Nov 2024
Nico De Wet D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was great en het lekker gekuier by Eldry. Great ou om te ken. Die tydjie by Ocean Tribe Garden Cottage was perfek. Eldré is 'n great gasheer. Hy i...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eldré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Brad Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Tribe Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Brad Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2389d6619aaab238cb121c3f3bc97d6622f5b241b6048916f2baf16b97d003ad714d54d0cd7cd48da6d80367a957af849dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3 Brad Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.205185660882 30.800238198148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang