Successfully reported
+15

Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean View is 'n rolstoelvriendelike selfsorgwoonstel met 'n sonkragstelsel om beurtkrag in Lambertsbaai te verlig, wat besoekers 'n lieflike see-uitsig bied.

Ideaal vir 'n gesin van 4, die grondvloerwoonstel het 'n eenslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of hulle kan ontspan in die sitkamer, wat 'n TV met sekere DStv-kanale bevat. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis. Parkering word voorsien.

Lambertsbaai bied verskeie heerlike restaurante, sowel as 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, wat wissel van vierwielmotorfietsry, sandplankry, mikroligte vlugte, sowel as Bird Island en Sir Lambert Wine en Bird Island.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brendin W
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntende verblyf. Beste verblyf om te bly.
Okt 2025
Charity A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig gewees. Definitief lekker gebly. Plekkie is lekker met genoeg ruimte. See uitsig is pragtig. Goeie diens ontvang.
Sep 2025
Machiel P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gerus. Sal dit weer besoek en aanbeveel vir vriende.
Sep 2025
Ashley W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was op pad terug vanaf blomme toer en wou bietjie Weskus ook verken. Baie lekker gebly in mooi omgewing en ten volle toegeruste woonstel. Ons was ...
Sien meer
Sep 2025
Hannes M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Groot eenheid. By die see. Dit was fantasties. Ons het die week werklik geniet. Riana is 'n wonderlike gasvrou.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang