Huisie by die See
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huisie by die See is ‘n ruim vakansiehuis naby die strand in Struisbaai. Dié dorpie spog met een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en is bekend vir afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, ‘n bedrywige hawe en oorgenoeg bekoring.
Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die speelkamer is ideaal vir kinders en het ook 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en die tweede badkamer het ‘n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ingeboude braai, ‘n toonbank met stoele. Die leefarea is op die boonste verdieping het 'n binnebraai en lei na 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Die huis het WiFi en TV met Netflix & Youtube.
Die hoofstrand is ideaal vir watersport, soos kajakvaarte, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Gaste kan ook skulpe optel, op die strand wandel en walviskyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zahn-Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie by die See het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang