Ocean View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Collision Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die kusdorp Manaba Beach, bied Ocean View die ideale toevlugsoord binne loopafstand van die strand.
Die ruim huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
As gaste buite stap, kan hulle ontspan op die gemeubileerde balkon met 'n braai-area en jacuzzi. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Manaba-strand binne loopafstand van die eiendom, Uvongo-waterval is 2 km weg, en Hibiscus Mall is 3.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Collision Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Collision Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang