Successfully reported
+70

Ocean View

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Steve Pitts Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean View bied luukse selfsorgverblyf met manjifieke see-uitsigte in Umzumbe, aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Umzumbe is net 90 km suid van Durban, op een van Suid-Afrika se mees ongerepte Blouvlagstrande. Ocean View-verblyf is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Verblyf word gebied in die 4-slaapplek Ocean View Cottage en die 6-slaapplek Bill's Place House. Beide die kothuis en die huis het volledig toegeruste kombuise en sitkamers. Albei het 'n TV met DStv, en WiFi, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Beide die kothuis en huis het braaigeriewe, en oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frederick P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing with a great view. Second time there and will always go back. The place is always amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Frederik Andries V
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike plek met 'n prag uitsig oor die see! Ek kan die plek hoog aanbeveel. Dit was skoon en netjies. Die persoon wat ons verwelkom het, was bai...
Sien meer
Apr 2025
Alasdair R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Couldn't have asked for more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Megan L
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent - can't wait to return. Location is incredible and views from all bedrooms are world class. Clean, safe and extremely well ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jean G
Gesin met tieners
5.0
Goeie gehalte vir geld. Ons was aangenaam verras. Ons was baie tevrede.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 71 Steve Pitts Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Steve Pitts Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwNDVmOTMyLWExMzQtNDZmYy04MDIxLTgwYWIyN2QzNTEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 71 Steve Pitts Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62457 30.543475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang