Successfully reported
+32

Ocean View B1101

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean View is 'n moderne woonstel met pragtige uitsigte op Tafelberg.

Die woonstel is ideaal vir 6 gaste en bied 3 slaapkamers wat met koningingrootte-beddens ingerig is. Die kamers deel 2 badkamers wat elkeen 'n bad het.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Gaste kan hulle etes by die etenstafel geniet, of in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan en die pragtige uitsig waardeer. Daar is parkeerplek in 'n veilige parkeer-area.

Ocean View is 2 minute se stap van die strand af en 5 minute se stap vanaf verskeie restaurante. Twee winkelsentrums is net 2 km ver, en Kaapstad bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilze D
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek om te bly selfs in die middel van die winter. Alles werk maklik. Dishwasher, wasmasjien, tuimeldroër, oond, stoof, ketel, WiFi. Netfl...
Sien meer
Jul 2025
Petro V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike kuier met die mooiste uitsig. Die eenheid is gerieflik en skoon. Ons was 'n gesin met twee jong volwasse kinders en Ocean View het aan alma...
Sien meer
Jun 2025
Marceleno H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. My wife and I had an amazing stay. The hosts were extremely welcoming and friendly. The place is beautiful and exceeded our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Nonzame O
Saam met vriende
5.0
Very nice and comfortable. Marvelously clean and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Beverley O
Gesin met klein kinders
4.6
Pleasant stay, well equipped unit. Would recommend. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View B1101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe568f142183ae2b0a47d1f2d97d0c3349b3129d10ee827143388da1f0b6c79dbbc0b85ab7e51126fcb9383d8fe29b4eb1944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 11 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818061876072 18.47531452775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang