Ocean View B1101
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean View is 'n moderne woonstel met pragtige uitsigte oor die see en Tafelberg.
Die woonstel is ideaal vir 6 mense en bied 3 slaapkamers wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die 3 kamers deel die gebruik van 2 badkamers (mees met 'n bad).
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv en 'n pragtige uitsig het. 'n Parkeerplek is beskikbaar in 'n veilige parkeerarea.
Ocean View is 2 minute se stap van die strand af geleë en 5 minute se stap vanaf verskeie restaurante. 2 Winkelsentrums is net 2 km weg, en Kaapstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View B1101 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang