Successfully reported
+24

Ocean View C403

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean View C403 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand en spog met see- en berguitsigte vanaf die groot vensters en balkon.

Dié ruim woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en toilet; die hoofslaapkamer het 'n groot skuifvenster wat feitlik die see-uitsig tot in die slaapkamer nooi. In die tweede slaapkamer vind jy twee driekwartgrootte beddens en baie kasspasie; die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak, 'n toilet en 'n wasmasjien.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n broodrooster, 'n ketel, 'n mikrogolfoond, 'n ondertoonbankoond en 'n keramiekplaat met 'n afzuigwaaier, wasmasjien, 'n yskas-vrieskas, asook 'n skottelgoedwasser. Daar is ook eetgerei, breekware, eetgerei, en potte en panne. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n 4-sitplek-eetkamertafel, banke om op te ontspan en 'n slim-TV met Netflix en DStv-toepassings vir gaste om met hul eie aanmeldbesonderhede aan te meld; gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n 4-sitplek buite-etenstafel vir alfresco-maaltye. Gaste kan op helder dae uitsigte oor die see en Tafelberg bewonder. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit 'n omskakelaar het wat die TV en WiFi gedurende beurtkrag aandryf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adele O
Saam met vriende
5.0
Pragtige woonstel met wonderlike uitsig! Die ligging van die woonstel was ideaal en die uitsig was soos geadverteer, wonderlik!
Sep 2025
Tutti G
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik uitsig, verblyf en diens. Jy kan nie beter kry nie! Die beste plek ooit! 'n Asemrowende uitsig, alles wat jy nodig het, gerieflik en sko...
Sien meer
Sep 2025
Peter James P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig! Alles wat jy benodig is in die eenheid. Skoon, ruim en modern. Vriendelike personeel begroet jou en die stoep met die uitsig betow...
Sien meer
Jun 2025
Leon P
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging was perfek! Alles was netjies en die diens was amazing! Ons het heerlik gebly.
Mei 2025
Charles F
Besigheidsreis
5.0
Fantastic. The gent who checked us in could have been more professional and kept to the time instead of making us stand outside for so ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View C403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 681
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 681
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 681
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85b4c7e4d0290730e95219be5bfe15abcc709b4a896e724bdef5d9ce4631bee2651562f0c96416aaac9da73bdbcc944d6ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818033314787 18.475230699406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang