Successfully reported

Ocean View Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige uitsig, netjiese verblyf en gasvry. Ocean View het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lafenis vir die siel en rus vir die liggaam. Baie dankie aan Elsa. Gerieflike kamer met stoeparea. Heerlik in soel aandwind gesit en luister na die lied van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig, fantasmagories, puik diens. Ons het 'n lieflike tydjie gehad, met wonderlike gasvryheid, net spyt ons het nie langer gebly nie. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elza
Ocean View Guest House
Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Volgende keer langer!

Martyn N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Was baie lekker, net te kort. Ja, sal aanbeveel, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Ontbyt was heerlik alhoewel buure se hond vroegoggend baie geblaf het. Alles was soos geadverteer en eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig oor die see. Baie lekker ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elza
Ocean View Guest House
Hi Francois, dit was vir my ook aangenaam om julle hier te ontvang. Mooi dag verder.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Elrinet C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lieflike blyplek. Elza is 'n vriendelike, aangename gasvrou! Ek het baie lekker gebly. Die kamers was mooi, baie netjies en ook 'n pragtige uitsig. Sal Ocean View beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elza
Ocean View Guest House
Dit was so lekker om jou hier te ontvang. Dankie.

Maryna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die restaurant wat aanbeveel is, was baie goed. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elza
Ocean View Guest House
Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te ontvang. Dankie vir die mooi verwysing.

Lalie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflik lekker. Fantastiese mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang