Successfully reported
+69

Ocean View Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en winkelsentrums af.

Ocean Views bied verblyf in 10 elegante en suite-gastekamers. Elke kamer het sy eie ingang en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe.

Aktiwiteite in die area sluit swem, voetslaan en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, netjiese verblyf en gasvry. Ocean View het aan al ons verwagtinge voldoen.
Sep 2025
Helena B
Saam met lewensmaat
5.0
Lafenis vir die siel en rus vir die liggaam. Baie dankie aan Elsa. Gerieflike kamer met stoeparea. Heerlik in soel aandwind gesit en luister na die li...
Sien meer
Jan 2025
Jonathan M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, fantasmagories, puik diens. Ons het 'n lieflike tydjie gehad, met wonderlike gasvryheid, net spyt ons het nie langer gebly nie. Ons sal...
Sien meer
Jan 2025
Elrinet C
5.0
Lieflike blyplek. Elza is 'n vriendelike, aangename gasvrou! Ek het baie lekker gebly. Die kamers was mooi, baie netjies en ook 'n pragtige uitsig. Sa...
Sien meer
Nov 2024
Maryna K
Saam met lewensmaat
5.0
Die restaurant wat aanbeveel is, was baie goed. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Ontbyt was ook baie lekker.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJ9vYJ8hxU5Xj38RjdjZGF9cACYpCZRSonTveql5v5V3A7q4NK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 16 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020788266696 24.924212694168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang