Ocean View on Disa
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat teen die Kogelberge in Bettysbaai geleë is. Die eenheid het 'n aparte ingang vir privaatheid en verhewe uitsig oor die oseaan en mere. Dit is die ideale plek om uit die stad te ontsnap vir ontspanning. Die hoofstrand en pikkewynkolonie is net 1,6 km tot 1,8 km ver en is so 25 minute se stap weg. Daar is talle voetslaanroetes in die omgewing en by die Harold Porter Botaniese Tuin asook by Rod's Trail.
Die woonstel bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof en mikrogolf. Daar is nie 'n oond nie. Die eetarea bied gerieflike sitplek. Buite is 'n stoep met 'n draagbare braaier.
Die eienaars woon op die boonste verdieping van die eiendom en kan jou met enige navrae help.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View on Disa het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang