Ocean View Villa 58
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean View Villa 58 bied gerieflike oornagverblyf in die hotel in Port Edward. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin aangesien die hotel 'n uitnodigende swembad op die perseel het.
Hierdie oopplan-ateljee bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 16 jaar oud. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het volle toegang tot die hotel se gemeenskaplike swembad, restaurant en kroeg op die perseel.
Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 5 km vanaf die Wild Coast Casino en Waterpark asook talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Akash Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Ramsey Avenue, Rocklands, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang