Successfully reported

Ocean Views

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig, rustig en steeds privaat. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het ons eie privaatheid gehad, maar het tog toegang tot die huis gehad. Die uitsig was presies soos die foto's lyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A really comfortable stay with everything required being available. Loved Ocean Views - the views are great and the apartment is very well kitted out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, dankie. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Soos die naam sê, ons het die mooiste seeuitsig gehad en ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneé V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. We surely will come again and recommend it to our friends. We had a marvellous stay in the lovely Ocean Views. The friendly staff made us feel so welcome right from the start. Mark's client liaison is absolutely excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gerus en die see-uitsig geniet in 'n netjiese, rustige woonstel. Ons het heerlik gebly! Alles was netjies en ruim en die see-uitsig was asemrowend! Daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ocean Views
Thank you for your review, we loved hosting you guys Hope to see you again soon.

Santie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflike plek, ek hoop om gou weer daar te kan bly. Ons was baie goed verwelkom en alles mooi verduidelik. Die akkommodasie is uiters gerieflik en die uitsig fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Ocean Views
We loved hosting you, please come visit again soon.

Leandi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Die view was stunning, loopafstand van die see. Bed is enorm groot. Die view is elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Blissful holidays in an unexpected jewel of the West Coast! Lovely views and comfortable accommodation. Friendly and helpful reception by the team on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great place to stay away from home. Well received by the staff member. An amazing view, best in Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesbet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtige uitsig, skoon, netjies, veilig, privaat! Het heerlik gebly, asemrowende uitsig! Perfek vir 2 mense. Skoon en netjies. Sal weer kom. Beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fbcdd62b5e8e1723cae5089fda7dae88f3d7e0294c8d25e3ae0827bc49871e73b56b614592fefbff936e2fd797495c87ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R872 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 50 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3529821 18.1507161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang