Successfully reported
+15

Ocean Views

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jul 2025 tot 5 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 R872 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë net 100 meter van die ongerepte kus van Pearl Bay Beach in Yzerfontein, bied Ocean Views 'n toevlugsoord waar die spanning van die alledaagse lewe wegsmelt in die sagte seebriesie. Dit is 'n ideale opsie vir 'n naweekwegbreek of oornagverblyf.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag wat bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Daar is 'n braai op jou dek met wonderlike see-uitsigte.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Die slaapkamer het ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig en steeds privaat. Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het ons eie privaatheid gehad, maar het tog toegang tot die huis gehad. Die uits...
Sien meer
Okt 2025
Noel D
Saam met lewensmaat
5.0
A really comfortable stay with everything required being available. Loved Ocean Views - the views are great and the apartment is very w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Baie dankie, ons het heerlik gebly. Soos die naam sê, ons het die mooiste seeuitsig gehad en ons verblyf geniet.
Sep 2025
Reneé V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. We surely will come again and recommend it to our friends. We had a marvellous stay in the lovely Ocean Views. The friendly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Pauline M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gerus en die see-uitsig geniet in 'n netjiese, rustige woonstel. Ons het heerlik gebly! Alles was netjies en ruim en die see-uitsig wa...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 50 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 090
R 1 090 R 872
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1fbcdd62b5e8e1723cae5089fda7dae88f3d7e0294c8d25e3ae0827bc49871e73b56b614592fefbff936e2fd797495c87ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R872 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 50 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3529821 18.1507161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang