Successfully reported
+53

Ocean Walk @ Zinkwazi Beach

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 84 Nkwazi Drive, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Walk @ Zinkwazi Beach is 'n bekoorlike eiendom wat selfsorg-eenhede in 'n ideale ligging bied, net 150 m van die hoofstrand af.

Hierdie eenhede bied gerieflike slaapplek vir 2 tot 3 gaste en het privaat badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstelle het kombuisies toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede bied ook sy eie privaat patio met gemaklike buitelugstoele, en 'n Weber-braai, wat 'n aangename leefarea buite skep. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel vir gaste se gerief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marius V
5.0
Incredible stay. A huge thank you to Dave for making my stay incredible. Will definitely see me again in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marika W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gekuier. Eenheid skoon en netjies. Lang ure in die aand op die stoep gekuier wat uitkyk op die see. Ons...
Sien meer
Mei 2025
Thulani M
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was great. Overall service was good, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Natasha B
Gesin met tieners
5.0
Great value for money and close to the beach. We had a great stay. The flat was in the ideal location to walk to the beach. The outside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ntombenhle M
Saam met vriende
5.0
We had a great time. It was fantastic and it's a quiet place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 84 Nkwazi Drive, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Walk @ Zinkwazi Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 84 Nkwazi Drive, Zinkwazi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d047ac9a162434dd631e9248718a4b2cf755cca47bf77c285e1d14017fdf497260e9120db534a5a7f2d06632e17fdd2cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 84 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.2835575 31.440596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang