Ocean Watch Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Perestrello Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ocean Watch Guest House is geleë in Plettenbergbaai, skuil teen die kusheuwel, 'n ideale plek om walvis- en dolfynkyk te geniet. Dit is gerieflik geleë naby die bekoorlike dorpie, ongerepte strande en gewilde uitsigte.
Verblyf word gebied in 6 smaakvol versierde kamers. Geriewe in die kamer sluit koninggrootte- of koningingrootte-beddens, en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale in.
Geriewe beskikbaar by die gastehuis sluit 'n swembad, WiFi, parkeerplek, wasgoeddiens teen 'n addisionele fooi en strandhanddoeke in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Perestrello Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Watch Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Perestrello Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang