Ocean Wave Chalets Unit 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 786 Eton Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Wave Chalets Eenheid 2 is geleë in Woodgrange, 'n voorstad van Hibberdene, 'n klein kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die chalet bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.
Gaste kan see-uitsigte vanaf die balkon met uitsig oor die strand geniet, asook 'n ruim tuin met astro-grasperk, 'n goed onderhoude grasperk en 'n klimraam.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 786 Eton Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 786 Eton Road, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang