Successfully reported

Ocean Whisper Unit 79

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Alvina J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Amazing. Very relaxing, comfortable, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Amazing. It was very nice and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het elke oomblik geniet, ons het lekker geswem, pool geskiet, 10/10. Ons het dit baie geniet. Alles was regtig bo ons verwagting, die woonstel het alles in wat jy nodig het. Die mense by die beach club is baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie baie nice en rustig. Ocean Whisper Unit 79 is baie baie nice. Sal enigeen aanbeveel om daar vakansie te gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Value for money. Welcomed by professional and very friendly security, the place is stunning, neat, has beautiful views and is quiet. The host was responsive to all requests, definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Lekker. Lekker gebly by Ocean Whisper, vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Janneman N
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jul 2025

Mooi uitsig, maar klein en nie so veilig vir my gevoel nie. Dis mooi netjies binne, maar wel heel klein, veral met twee tieners. Ligging is nie so ideaal nie, want langs die vakansieoord is informele nedersettings en daarom het ons nie baie veilig gevoel nie. Ook moet mens by 'n sy-ingang inry, omdat die hoofingang deur die informele nedersetting gaan. Die uitsig is mooi en daar is goeie braai geriewe. Ek sou nie langer as een aand wou bly nie, veral vir die prys teenoor die ruimte wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alexander C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2025

Okay apartment but not a great location. The apartment was decent; however, the area does not feel safe at all, and signs requiring guests to wash their own dishes and displaying banking account details for if dishes are broken make one feel unwelcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was beslis uitstekend. Die gehalte van die plek was besonder. Dit was beslis uitsonderlik! Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Unit 79, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb48473c1d38b61571bc3fe8ea7a289c271836b8625f8a3d59f130320ee3a86c653c76e1b564f62d645eccb0b9c22659d58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Church Street Unit 79, Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.435743531699 19.21690680834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang