Successfully reported

Oceana View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Luukse verblyf met pragtige uitsig. Ons verblyf by Oceana View was absoluut hemels. Pragtige uitsig en uiters luukse en gemaklike verblyf. Florene het ons vriendelik ontvang en was heeltyd beskikbaar vir enige raad of hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florene
Oceana View
Baie dankie, Bea, vir julle wat ook wonderlike gaste was. Ek hoop ons sal weer sien. Baie groete, Florene

Marlene P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig; heerlik, see uitsigte en ontspan daar. Stylvolle verblyf oppie see/strand. Alles wat benodig word, is daar. Wasmasjien, tuimeldroër, 'n heerlike bederf, bottel kwaliteit wyn. Eienaars is omgee mense wat meer as die ekstra myl loop vir hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

A dream direct at the ocean. Everything was awesome. Our host was very helpful and gave us a lot of recommendations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Florene
Oceana View
Dear Thomas Thank you for being wonderful guests. It was our privilege to be your hosts. Warm regards Florene

Theuna D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Alle verwagtinge oortref! Huis was perfek geleë tussen Walvisbaai en Swakop en op die strand met 'n pragtige uitsig en onvergeetlike sonsondergange! Groot en luuks met alles wat mens nodig het insluitend 'n wasmasjien en droër wat 'n life saver was aangesien ons in die middel van ons vakansie tussen bestemmings was. Sleutel optel en eienaars is net langsaan, duintoere minder as 5 minute, Swakop en Walvisbaai net om die draai. Braaigeriewe met alles was beskikbaar. Baie dankie dat julle die huis beskikbaar stel vir gaste, was 'n onvergeetlike paar dae, ons hoop om terug te kom eendag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfekte vakansiehuis met hotelervaring! Was die perfekte keuse van woning vir die vakansie vir ons gesin van vier (met 'n baba). Die ruim en moderne huis, tesame met al die ekstras wat mens by jou eie huis gewoond is, het van die huurhuis 'n hotel-ervaring gemaak. Die ruimte in die huis was heerlik en die groot groen grasperk en strand, tesame met die ongelooflike sonsondergange met skepe in die verte was eenvoudig in 'n ander klas. Die eienaar en gasvrou het ons van die begin af welkom laat voel en was altyd beskikbaar indien mens haar hulp sou benodig. Die ligging van die huis binne Langstrand is onverbeterlik en ook uiters toeganklik tot die nabye dorpe en winkelsentrums. Alles 10 tot 15 minute weg van die huis af. As ek meer sterre vir hierdie huis kon gee, sou ek dit doen. Dit was 'n onoortreflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Oceana View is sonder twyfel waarde vir geld. DIe huis is uitstekend toegerus, modern, pynlik netjies en skoon en slegs 'n klipgooi vanaf die strand. Die gasheer, Neels, was vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n groot plesier om vir 'n paar dae hier te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Baie lekker, sal definitief weer besoek. Pragtig, vriendelik, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Florene
Oceana View
Baie dankie vir julle kuier. Dit was heerlik om julle as gaste te kon he. Groete Florene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Florene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 436 Kuiseb Street, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e27be0349c650e2c524856f441d107904f3cdf3200fe9644e709f114706c13fac5d616f776b8d686da0f82bf596b6cc3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 436 Kuiseb Street Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.825299362045 14.542454491332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang