Successfully reported
+31

Oceana View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 436 Kuiseb Street, Langstrand, Erongo
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oceana View bied ongerepte see-uitsigte en asemrowende sonsondergange en is op Langstrand geleë. Dié strandfronthuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede.

Hierdie onberispelike eenheid beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, 'n TV met DStv-kanale, en 'n manjifieke see-uitsig. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en spog ook met 'n see-uitsig. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die sitkamer op die boonste vloer is toegerus met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-pakket. Op die grondvloer is die ruim, oopplan-kombuis en -eetkamer met 'n binnebraai, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV en DStv Explora-pakket. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die buite-area bied 'n pragtige dek wat lei na 'n grasperk en op die strand.

Ook ingesluit is 'n dubbeldeurmotorhuis met elektroniese toegang tot die eenheid asook 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Florene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 436 Kuiseb Street, Langstrand, Erongo
  • Gaste dink Oceana View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 436 Kuiseb Street, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e27be0349c650e2c524856f441d107904f3cdf3200fe9644e709f114706c13fac5d616f776b8d686da0f82bf596b6cc3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 436 Kuiseb Street Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.825299362045 14.542454491332
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang