Successfully reported

Oceana

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Shaun D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

So rustig, baie lekker gebly. Wat 'n lekker plek binne braai vir daai koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderful. Perfect. Everything in place. Super clean. Safe. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker in Hondeklipbaai! Ons was in een van die boonste eenhede en het 'n baie mooi uitsig gehad! Eenheid is toegerus met als wat mens nodig het, lekker ingeboude braaier! Het sommer die middag lekker gestap restaurant toe en die strand is ook naby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heike A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lovely accommodation. Lovely vacation home to enjoy with loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly by Oceana, dis 'n baie mooi plek. Ek sal enige persoon aanraai om hier te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag
4.8
Sep 2025

Sien vorige. Baie lekker gebly. Daar was 'n dorp krag- en wateronderbreking wat buite die beheer van die gastehuis was. Iets wat besoekers in gedagte kan hou. Daar was restaurantfasiliteite beskikbaar gedurende die kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Was baie lekker, mooi uitsig vanaf die eerste vloer en naby alles. Baie lekker en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantasties. Dit was lekker gewees, iets baie anders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlike skoon verblyf! Pragtige plekkie, skoon en nuut en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Toelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wag way, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff7e199ca073b58ff99f83d3a8417ff8d36a058e3d9e99531341dc19d103fbf34344b81efb4648786a01f6d1e59c7e5123aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Wag way Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -30.318026178215 17.273764420987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang