Successfully reported
+36

Oceana

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wag way, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oceana bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Verblyf word in 2 eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer, gebied. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, 'n ingeboude braai en 'n gemaklike rusbank.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Shaun D
Saam met lewensmaat
5.0
So rustig, baie lekker gebly. Wat 'n lekker plek binne braai vir daai koue aande.
Okt 2025
Renske V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Perfect. Everything in place. Super clean. Safe. Comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Sharlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker in Hondeklipbaai! Ons was in een van die boonste eenhede en het 'n baie mooi uitsig gehad! Eenheid is toegerus met als wat mens nodig het, lekk...
Sien meer
Sep 2025
Heike A
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely accommodation. Lovely vacation home to enjoy with loved ones.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jennifer S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly by Oceana, dis 'n baie mooi plek. Ek sal enige persoon aanraai om hier te bespreek.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Toelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Wag way, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oceana het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wag way, Hondeklip Bay, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff7e199ca073b58ff99f83d3a8417ff8d36a058e3d9e99531341dc19d103fbf34344b81efb4648786a01f6d1e59c7e5123aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Wag way Hondeklip Bay 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -30.318026178215 17.273764420987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang