Oceanview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Glengariff Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oceanview bied gemaklike verblyf in die hartjie van Green Point. Ideaal geleë langs die Atlantiese kus, bied hierdie eiendom 'n gerieflike basis vanwaar jy Kaapstad se top-attraksies kan verken, insluitend die V&A Waterfront, Seepunt Promenade, Green Point Urban Park en nabygeleë strande.
Verblyf word aangebied in 2 gastekamers, elk geskik vir 2 volwassenes. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi. Een van die kamers het ook 'n slim-TV met stromingsdienste.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde plonspoel en braai-area, wat 'n houtvuurbraai, gasbraai, pizza-oond en buitesitplek insluit. Die buitedek bied 'n fantastiese uitsig oor Tafelbaai, Robbeneiland en die Atlantiese kus. 'n Yskas, breekware, eetgerei en glasware word ook vir gaste se gebruik voorsien. Beide parkeerplek op en van die straat af is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Kenneth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 29 Glengariff Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Oceanview het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Glengariff Road, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang