Successfully reported

Oceanview Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Tanja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vinnige draai in die strand. Verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Ruim genoeg vir 4 mense. Pragtige uitsig oor Valsbaai en Gordonsbaai. The host was baie hulpvaardig, vriendelik en beskikbaar vir enige navrae en bystand. Veilige en vriendelike sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandre V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Asemrowende uitsigte by Oceanview. Oceanview bied veilige akkommodasie, tesame met asemrowende uitsigte in Strand. Die see en topgehalte restaurante is loopafstand daarvan af. 'n Skottelgoedwasser en lugversorging is egter aanbeveel vir luukse akkommodasie soos dié.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zena J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Veilige, baie mooi kompleks en woonstel lekker ruim. Ek sal beslis weer gaan. Kinders is veilig daar en alles is netjies binne en buite die woonstel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Gerieflike woonstel, goeie sekuriteit. Mooi uitsig, knap verhuringsagent wat vinnig op navrae reageer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Awesome! 'n Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig. Goed geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf
4.0
Aug 2018

Pragtige see-uitsig. Ons het op die 10de vloer gebly. Dit was 'n pragtige woonstel, met het 'n paar probleme. Daar is geen aanwysings oor hoe dit ligte werk nie. Ons kon dit uiteindelik uitsorteer, maar die hooflig in die kombuis wou steeds nie werk nie en van die ander ligte in die kombuis het gekort, so die beligting was skraps. Die wasbak in die kombuis het verstop en selfs nadat dit reggemaak is, het die water baie stadig uitgeloop. Die toilet in die hoofslaapkamer wou nie reg spoel nie en het vasgehaak. So die bak het of nie volgeloop nie, of die water wou nie ophou inloop nie. Die breekware en messegoed was baie skraps. Ons moes familielede vra om ekstra kombuisgoed te bring. Skerp messe, bakke, ens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Chantel
Oceanview Apartment
Beste Adri, Jammer oor die ligte, daar was 'n probleem met die een kombuislig. Ons het dit laat herstel en dit werk nou perfek. Ek het weer die loodgieter laat uitkom nadat hy by julle was. Dit blyk dat daar 'n groter probleem was maar dit is ook nou uitsorteer. Ek vra om verskoning oor die breekware. As julle vir my kan laat weet wat julle voel nodig is, sal ek seker maak ek koop dit aan vir die woonstel. Groete, Chantel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 133

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85Q28rYF6oLcQy6KJKMYrNxFsRu5LGByrr6WJVBTw6XhRExEF6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.12402472911 18.831535383003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang