Oceanview
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 13th Avenue, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oceanview bied gerieflik gemeubileerde eenhede en is in die kusdorpie Gonubie geleë.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 kamers; die see-uitsig-kamer en die tuin-uitsig-kamer. Elkeen van die kamers het slaapplek vir 2 mense en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Die see-uitsig-kamer maak gebruik van 'n aparte, privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, en die tuin-uitsig-kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien. 'n TV met DStv, 'n lessenaar, 'n verwarmer, 'n waaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe, is in albei kamers beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n kombuis. Kontinentale, buffet-ontbyt-opsies, sowel as aandete, is op versoek beskikbaar.
Braaigeriewe, asook parkeerplek, is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Besoekers aan Gonubie kan op die strand ontspan, die voëls by die strandmeer verken en dophou, op verskeie stap- en staproetes gaan, of die kort rit neem om Oos-Londen te verken wat 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 124 13th Avenue, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceanview het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 13th Avenue, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang