Successfully reported
+33

OceanWhisper

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 904 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

OceanWhisper is 'n luukse selfsorgwoonstel in een van Umhlanga Rocks se mees gesogte gebiede en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 baba in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en bidet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed en deel 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n gemaklike sitkamer en 'n TV-kamer met toegang tot stromingsdienste en WiFi. 'n Stylvolle kroegarea voeg 'n ekstra tikkie by vir diegene wat wil onthaal.

Glasskuifdeure lei na 'n ruim patio met 'n see-uitsig, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n gasbraai. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering en 'n rustige omgewing, ideaal om sonsopkomste, walviswaarnemings en die geluide van die see te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, 904 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 904 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc7ae0569a4ded1e5429d1de949ae8b1da1ceaa871a905fd87a3a7d5b9126394fc9abb303d44c90128bfcd8e4b381b1c5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 86 Lagoon Drive 904 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714858905211 31.092146368847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang