Successfully reported
+81

Odendaal’s Ridge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Odendaal's Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge, geleë. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Hierdie eiendom bestaan uit 2 ten volle selfsorg-eenhede wat onderskeidelik op die grondvlak en die eerste vlak is. 'n Tuinkothuis op die grondvloer met slaapplek vir 2 is ook beskikbaar wat 'n oopplan-ontwerp het. Albei selfsorg-eenhede kan 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en sluit 2 en suite-slaapkamers in wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad of albei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Al 3 eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware maar die 2 groter eenhede sluit 'n elektriese oond, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in. Eetgeriewe en 'n TV is ook in elke eenheid beskikbaar. Daar is WiFi beskikbaar, maar weens die ligging aan die voet van die berg kan sein nie gewaarborg word nie.

Die 2 groter eenhede maak elk oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai. Hierdie eenhede het ook 'n sentrale kaggel, verwarmers en elektriese komberse vir die koue wintermaande. Alhoewel daar geen motorhuise beskikbaar is nie, word gaste parkeerplek van die straat af bekostig.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Joey S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie aangename stil plekkie.
Aug 2025
Esther D
5.0
Was al daar en sal beslis weer gaan! Heerlik gebly! Ongelooflike uitsig. Alles wat nodig is. Al wat ons gemis het, was 'n broodmes. Lekker ligging, ba...
Sien meer
Apr 2025
Natasha H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Awesome plek en uitsig.
Feb 2025
Marius D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike uitsig en 'n huis uit die boonste rakke. Ons SA vakansie kon nie beter gewees het nie. Behalwe Clarens se flier, was Odendaal's Ridge 'n onve...
Sien meer
Jan 2025
Ivann V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and quiet. Perfect accommodation for a big family and beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Odendaal’s Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02d55a5732265897b8583e70578f731224cdcda20c02f5f5af1612f881efed778ec74927410149313c6361f1c095603715b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang