Odendaalsrus
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1802 Flamink Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Odendaalsrus is 'n moderne vakansiehuis in die klein dorpie McDougallsbaai. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n groep van maksimum 7 gaste, spesifiek 4 volwassenes en 3 kinders.
Dié ruim huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n ruim oopplan-leefarea en -eetarea, en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en het toegang tot 'n badkamer met 'n bad. Die sitkamer het 'n dagbed en 2 matrasse vir 3 kinders, insluitend 'n TV met volledige DStv-kanale.
Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om te kook en maaltye voor te berei, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die leefarea lei na buite na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Vanaf die patio kan gaste die pragtige sonsondergange geniet. Oop parkeerplek is beskikbaar vir twee voertuie.
Odendaalsrus is sowat 200 meter van die see af geleë, en 5 km se ry vanaf Port Nolloth wat 'n paar winkels het om te besoek, 'n Spar en 'n plaaslike apteek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 2
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1802 Flamink Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Odendaalsrus het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1802 Flamink Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang