Odeon Towers 1102
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, 1102 Odeon Towers, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 062 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Odeon Towers 1102 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Strand en is ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit spog met ononderbroke see-uitsigte en is stapafstand vanaf die strand geleë.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks is net oorkant die straat van die strand en is binne stapafstand vanaf winkels en restaurante. Gaste sal ook 'n entjie se ry vanaf Somerset Mall, gholfbane en die Stellenbosch-wynroete wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 772
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 66 Beach Road, 1102 Odeon Towers, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Odeon Towers 1102 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, 1102 Odeon Towers, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang