Successfully reported

Odessa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elbie E
1 nag
5.0
Mei 2025

Goeie ligging, maklik, lekker! Lekker gebly! Alles was soos verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ek sal hierdie gastehuis vir enige iemand voorstel, jonk en oud. Dit was een van die koudste 3 dae in ons lewens! Maar die gastehuis was warm en snoesig. Ons kon nie wag om in 'n warm stort, warm bed en lekker warm koffie te drink nie. Ons was so geseënd om so wonderlike plek te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Odessa Gastehuis
Baie dankie vir die mooi woorde, dis pragtige en kosbare gaste soos julle wat die gastehuis en lewe die moeite werd maak.

Melynda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Netjiese gastehuis in veilige omgewing. Die tuin is besonders mooi met 'n pragtige swembad. Eienaars is so vriendelik en het ons verblyf so aangenaam gemaak. Ons sal vir seker weer terugkom, asook ander mense na julle verwys. Julle is 'n voorbeeld vir ander gastehuise met netheid en instandhouding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Odessa Gastehuis
Ons kan maar net soos met die ander gesinne wat hier oorgeslaap gedurende die skoolvakansie net sê dit was ons plesier en baie dankie vir die mooi woorde, dis pragtige en kosbare gaste soos julle wat die gastehuis en lewe die moeite werd maak. Sien julle graag volgende keer weer hier.

Andre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Foutloos. Absoluut 'n wonderlike ondervinding gewees. Goeie en deursigtige kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Odessa Gastehuis
Hi Andre, jy laat ons sommer belangrik voel! Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was vir ons 'n plesier om julle as gaste hier te hê en dan nog beloon te word met mooi woorde ook. Julle is altyd meer as welkom!

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gasvrye mense. Gemaklik geslaap. Ons was basies net so bietjie van die middag daar, maar die kinders het lekker geswem. Ons het ook gemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Odessa Gastehuis
Ons kan maar net soos met die ander gesinne wat hier oorgeslaap gedurende die skoolvakansie net sê dit was ons plesier en baie dankie vir die mooi woorde. Dis pragtige en kosbare gaste soos julle wat die gastehuis en lewe die moeite werd maak. Sien julle graag volgende keer weer hier.

Dirko V
1 nag
5.0
Nov 2022

Very Enjoyable. Very neat, very friendly, good location. Top of my list next time I'm staying over in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very clean and comfortable and Raisa was the perfect host! We attended a function at UFS and Odessa Guest House was very close to the venue. We really enjoyed our stay! Thanks Raisa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

A short overnight stay, in peak season. We were given free WiFi for 250 mbs per person which was an added bonus. Well maintained pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mona W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Heerlik en skoon. Dit was baie aangenaam, vriendelike mense en baie behulpsaam, al wat ek sal voorstel is dalk net 'n muurbankie om 'n mens se tas op neer te sit. Dis al wat ongemaklik is soos vir mense wat nie regtig kan buk en ouer persone. Die tasse of sakke staan plat op die grond vernaam as mens net een aand oornag maar verder heeltemal puik. Miskien bottels water in yskas en 'n beskuit in 'n houer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Goeie nagrus vir die lang pad. Ons het alles wat ons nodig gehad het om 'n goeie nagrus te geniet, voor ons verder gery het op pad van Krugerwildtuin na Kaapstad toe. Gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Odessa Gastehuis
Baie dankie, Johan. Bly julle het by ons uitgekom en dit was ons plesier om julle vriendelik hier te hê. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gannie Viljoen Street, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31dc277dc3ffff3b6197813466b060261fa67b5ae01337d48cdce7bad79267d03f51c7d488a9cbfdff919bc08c63b9686585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Gannie Viljoen Street Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.096135668234 26.170914173127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang