Odette's Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Windrush Avenue, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Odette's Kothuis is 'n bekoorlike kothuis op die eienaar se eiendom in die lowerryke woonbuurt Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek of gerieflike oornagverblyf en bied gerief, privaatheid en 'n verwelkomende atmosfeer, alles binne maklike bereik van plaaslike geriewe, strande en besienswaardighede.
Dié kothuis met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Die eenheid het ook 'n sitarea, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en bied uitsigte oor die tuin. Gaste sal veilige parkeerplek geniet en die gerief om naby St George's- en Greenacres-hospitale, sowel as Hoërskool Grey en Laerskool Grey geleë te wees.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Joukje Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 6 Windrush Avenue, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Odette's Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Windrush Avenue, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang