Successfully reported
+9

Oewerpark Landgoed

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Eta Road, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oewerpark Landgoed bied knus woonstelle op 'n werkende plaas in Bashewa, Gauteng. Dit is die ideale plek vir sterrekykers, avontuursoekers of reisigers wat deurreis. Of gaste hier is vir 'n rustige wegbreek of 'n geleentheid bywoon, die woonstelle bied die ideale omgewing.

Elke woonstel het 'n oopplan-uitleg en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Gaste kan op die patio ontspan en die braaigeriewe wat beskikbaar is, geniet.

Die gastehuis is op dieselfde perseel as die Oewerpark Landgoed-vermaakplek geleë en is gerieflik naby ander trou- en geleentheidslokale geleë.

Slegs 15 km vanaf die naaste winkelsentrum, restaurante en Pretoria-Oos Hospitaal. Gaste word aangemoedig om die buitelewe te verken met skilderagtige staptogte of om hul fietse saam te bring om deur die omliggende gebiede te fiets.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lj E
Gesin met klein kinders
5.0
My new home in Pretoria away from home. Peaceful, clean, well-equipped rooms and very friendly, professional service. Very good value f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Antoinette B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspan. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Martin B
Besigheidsreis
4.8
Netjies, mooi area, rustig. Dit was netjies en aangenaam om daar te bly. Die personeel was vriendelik en het my in al my versoeke akkommodeer.
Aug 2025
Mariska G
4.6
Gerieflik en netjies. Skoon, netjies plekkie. Gawe gasheer, sal beslis weer gebruik maak van hulle as ek weer daar naby rond iets aan het.
Okt 2025
Willem D
4.2
Tevrede met ons verblyf. Sal weer daar bly. Mooi nuwe fasiliteit en het voldoen aan ons behoeftes. Geen potte in ons eenheid. Kon darem langsaan leen....
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Eta Road, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Gaste dink Oewerpark Landgoed het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Eta Road, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcff73c579b05c797ab4962110533b91fd836f8f49e4e75d94a2f95fbf4cd369f9fec1c784880ac028668f2dccd1b8442437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Oewerpark Landgoed Plot 40, Edel Eta Road, Bashewa 0102 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.927097139854 28.40905534934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang