Oh Hello
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 489 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oh Hello is op die strand in Cannon Rocks geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n paartjie op vakansie of net as 'n naweekwegbreek uit die stad.
Die woonstel is verbind aan die hoofhuis, beskik oor 2 enkelbeddens en bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n sitkamer, balkon en braai-area.
Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n induksieplaat, breekware en eetgerei. Daar is 'n restaurant net 500 m in die pad af, sowel as 'n verskeidenheid ander restaurante net 14 km verder in Kenton-on-Sea.
'n Weber is ook op aanvraag beskikbaar, sodat gaste saam 'n maaltyd kan voorberei terwyl hulle die pragtige uitsigte oor die lang strand en pragtige golwe geniet.
Cannon Rocks is bekend vir sy wonderlike golwe vir branderplankry, windsurf en seil.
Dit is ongeveer 40 km vanaf Port Alfred en 130 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth), wat daguitstappies moontlik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ieda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 489 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Oh Hello het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 489 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang