Successfully reported
+35

Okahoa Guest Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Okahoa Farm Stay, Gobabis, Gobabis, Omaheke
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Okahoa Guest Farmhouse is 'n pragtige oornaghuis met asemrowende warm kenmerke op 'n plaas wat 12 km vanaf Gobabis geleë is. Dit is afgesonder en ideaal vir óf 'n gesin óf 'n groep vriende wat volledige privaatheid soek terwyl hulle uitkyk oor die Namibiese landskap.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens asook 'n en suite-stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Langs die eetarea is daar 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Op die boonste vloer is daar 'n lieflike binnebraai-area wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die bosveld uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is 217 km vanaf Windhoek en 520 km vanaf Etosha, terwyl dit maklike toegang vanaf hoofpaaie het.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kosike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Okahoa Farm Stay, Gobabis, Gobabis, Omaheke
  • Gaste dink Okahoa Guest Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Okahoa Farm Stay, Gobabis, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6d937afd8e8fd57c1e931d54ff64767dd9f5eadd3083b7753e3900b577d99d4b3c0b1bfe73bead25ab87340cd64a697e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 Okahoa Farm Stay Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.311559190477 18.908611720113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang