Okajo Safari Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off C36, Wilhelmstal, Erongo
- Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okajo Safari Lodge is op die oewer van die Khanrivier geleë, 148 km wes van Windhoek. Die lodge is geleë op 'n area wat 8300 hektaar boom- en bossavanne beslaan, ideaal vir fotograwe, wildritte, botaniese staptogte en voëlkyk, alles onder leiding van die plaaslike personeel.
Gerieflike verblyf word gebied in 3 kamers wat in die hoofhuis geleë is, 2 selfsorgwoonstelle en 'n privaat selfsorghuis. Die 3 kamers in die hoofhuis het en suite-badkamers met storte en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede het hul eie volledig toegeruste kombuise en eetareas.
Die lodge bied 'n verhitte binnenshuise swembad, 'n groot vermaaklike grasdak-lapa, binnebraaigeriewe, 'n pooltafel, veerpyltjiebord en boogskietbaan. Geniet 'n onvergeetlike Namibiese sonsondergang of kyk na die nabygeleë watergat vanaf die dek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Wilson Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off C36, Wilhelmstal, Erongo
- Gaste dink Okajo Safari Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off C36, Wilhelmstal, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang