Okapuka Safari Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
- Vanaf R3 510 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okapuka Safari Lodge bied 'n unieke Afrika-wildervaring op die drumpel van Namibië se hoofstad, Windhoek. Dit is 'n ideale keuse vir 'n rustige wegbreek aangesien gaste die rus en vrede vanaf die stoep van hul knus kamer kan geniet en kyk hoe 'n verskeidenheid vlakvarke verbykom, vergesel van wildsbokke, wat rustig langs mekaar wei.
Dié lodge bied 'n opsie van óf 4 Standaard Klassieke Kamers, 10 Klassieke Safari-tweepersoonskamers, 6 Klassieke Safari Koningkamers, óf 'n privaat Safari-suite. Alle lugversorgde eenhede het slaapplek vir 2 gaste en is óf ingerig met koningingrootte-beddens, 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.
Badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, 'n tee- en koffieskinkbord en gratis WiFi in. Hierdie kamers maak oop op 'n patio wat perfek oor die omgewing uitkyk.
Boonop bied die Okapuka Safari Lodge 'n restaurant op die perseel, 'n kroeg en 'n gemeenskaplike buiteswembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Gaste kry veilige parkeerplek by die hooflodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
- Gaste dink Okapuka Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nelson Mandela Avenue, Döbra, 32 km from Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang