Successfully reported
+26

Okiep Country Hotel

  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Okiep Country Hotel is die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Geleë in die hartjie van Namakwaland op die N7 is dit jou 1-stop-akkommodasieplek, wat 'n kroeg, restaurant, swembad en selfs selfsorgkamers bied.

Die hotel beskik oor 4 soorte kamers wat tot 4 gaste per kamer kan akkommodeer. Kamergeriewe sluit lugversorging, telefoon, haardroër, yskassie, 'n TV met sekere DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is selfsorgkamers en -eenhede ook beskikbaar wat toegerus is met gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.

Gratis WiFi is in openbare areas beskikbaar.

Die hotel is tussen 2 groot nasionale hoofweë, die N14, en die N7 geleë. Okiep Country Hotel is 560 km noord van Kaapstad en 800 km suid van Windhoek, 1282 km vanaf Johannesburg, 120 km vanaf die Namibiese grens. Daar is daaglikse lug- en busdienste na en van Springbok, en motorhuurdienste is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jonathan S
Gesin met tieners
5.0
Spacious, secure, relaxing. We stayed in the larger house that can sleep 7 people. The house had its own private garden and secure park...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Doreen A
Saam met vriende
5.0
Exceptional country hotel. We stayed in a house at the back. It was clean, comfortable and relaxing. This is a great hotel where one ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Karin G
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. 2nd time staying here overnight. Great service, food and accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacobie S
Gesin met tieners
5.0
The food is great. Very good service and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Netta V
Saam met vriende
5.0
Awesome. Awesome. Just what I was looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Malcolm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • Gaste dink Okiep Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main, Okiep, Springbok, 8270, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed215ef93985d49759a3ffe9a258787afe3facd97de449e70b21d360c2bb9b445f35283ff8c7c3a1c59fb389bc7095a6dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 196 5 1 5 Main Okiep 8270 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.597621787611 17.882663011551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang