Okutala Etosha
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Arbeitsvreugde No 445, Etosha Region, Kunene
- Vanaf R5 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okutala Etosha is 'n privaat lodge is op 'n pragtige stuk grond in Namibië van 24 000 hektaar, net 24 km vanaf die Etosha Nasionale Park se Anderson-hek.
Dié stylvolle lodge het 21 luuks dubbel- en gesinskamers met en suite-badkamers. Elke badkamer het 'n stort en elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n sitarea.
Benewens die asemrowende kamers bied die lodge ook 'n rustige atmosfeer, sprankelende swembad, 'n pragtige uitsig oor die watergat van die lapa-dek af, 'n restaurant met 'n kroeg, en nog 'n kroeg by die lapa. Daar is ook 'n kuriowinkel, wasgoeddiens, en WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
KnysnaHouseboats Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 45
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Farm Arbeitsvreugde No 445, Etosha Region, Kunene
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Arbeitsvreugde No 445, Etosha Region, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang