Old Mac Daddy Luxury Trailer Park
Beskrywing
Dié woonwa het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar. Elke woonwa het 'n ekstra vertrek wat as 'n sitarea of 'n 2-enkelbedkamer vir kinders kan dien. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle woonwaes het eerlikheidskroegies. Betaal asseblief vir wat jy geneem het, wanneer jy uitklok. Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos toegelaat word op die perseel nie, tensy jy in Daddy's Villa bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonwa het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié woonwa het nie 'n sitarea of 2 enkelbeddens vir kinders nie, dit is meer geskik is vir paartjies wat 'n wittebrood of herdenking vier. Alle woonwaens het eerlikheidskroegies. Betaal asseblief vir wat jy geneem het, wanneer jy uitklok. Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos toegelaat word op die perseel nie, tensy jy in Daddy's Villa bly.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tentekamp is bo 'n afgesonderde, maar vreedsame vallei, weg van die hooflodge af, geleë. Dié kamp sal jou laat voel asof jy die hele vallei vir jouself het. Daddy’s Hideaway het luukse en stylvolle afwerkings, en is baie gerieflik. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad met warm water. Ander geriewe sluit 'n privaat plonspoel, hangende dekstoele en gratis WiFi in. Daar is ook 'n premium-koffiemasjien met koffiekapsules en 'n alles-in-een komplimentêre kroeg met heerlike versnaperinge en drankies wat jy op die perseel kan geniet. Hierdie eenheid kan slegs met 'n 4x4-voertuig bereik word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daddy's Villa is 'n drieslaapkamer-villa met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer. Daar is 'n privaat pootjiesbad in die fynbostuin waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, konveksie-oond, stofie, ketel en 'n broodrooster. Ander geriewe sluit universele kragpunte, 'n yskassie, lugversorging wat met 'n afstandbeheer werk en 'n kaggel binne die eenheid vir die koue wintersdae.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The School House was voorheen 'n skool en is nou in 'n luukse huis omskep met plek vir 'n gesin of 'n klein sakegroep van 6. Die huis het 3 slaapkamers en deel badkamers met baddens en storte. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n kaggel en toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Daar is ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die res het enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi en 'n borrelbad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Let asseblief daarop dat selfoonontvangs by Old Mac Daddy beperk is, maar daar is gratis WiFi rondom die lodge.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park word bereik deur 'n grondpad, en gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Alle sleepwaens het mini-kroeë wat op 'n eerlikheidstelsel werk, en gaste word versoek om met vertrek te betaal.
Let asseblief daarop dat geen ander alkohol of kos op die perseel toegelaat word nie, tensy Daddy's Villa bespreek is.
Let asseblief daarop dat sleepwaens bespreek word volgens beskikbaarheid en lukraak toegeken word. Gaste kan ons besprekingsagente kontak vir voorkeur-sleepwaens, maar dit is nie gewaarborg dat die sleepwaens beskikbaar sal wees nie.
Visvang is beskikbaar op 'n vang-en-vrylaat-basis, afhangende van die damvoorraadvlak, en visstokke kan gehuur word en kunsaas kan gehuur word teen 'n bykomende koste van R50 per dag.
Old Mac Daddy Luxury Trailer Park het 'n volledig gelisensieerde kroeg, en 'n kurkgeld van R110 is van toepassing op eie wyn wat by middagete of aandete ingebring word.
Daddy's Hideaway is slegs toeganklik met 'n 4x4-voertuig.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 80 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 Elgin Valley Road, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang