Successfully reported
+13

Old Oak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Old Oak is in die stil area van Glen Barrie in George geleë. Die dorpie George is aan die voet van Outeniekwaberge geleë en is internasionaal bekend vir sy gholfbane, pragtige strande, en bos- en bergwandelings.

Die huis het slaapplek vir tot 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelslaapbank. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer is en suite en het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 10 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel het. Die huis het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike onderdak-patio-area wat buite-stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelslaapbank

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margeret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Oak Street, Glenn Barrie, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Njt9w7ziFIxpBtMXfgaKy8Zruz8pM0BsgNyBWXVDCv1imwaE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 16 Oak Street Glenn Barrie 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.943343489528 22.453864882348
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang