Successfully reported

Old Roastery Guest Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Madeleine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gebly, gerieflik met alles wat jy nodig het. Gerieflik, netjies en skoon vir oornag met jou diere kinders en route na jou bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca D
1 nag
5.0
Jun 2025

Netjies, privaat en beslis aan te bevele. Verblyf was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangename kuier. Lieflike plekkie met eie private tuintjie maak dit troeteldier-vriendelik. Eienaars het selfs ook dat ons die hooftuin gebruik vir ons hondjies. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het met baie vriendelike eienaars. Veilige onderdakparkering reg voor ingang. Koffie uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Net een woord: Super! Baie lekker gebly, was die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik, naby snelweg om verder te reis. Lekker gebly, baie gerieflik met ons Yorki honde/kind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netjies en goed toegerus. Baie netjiese en skoon oornagverblyf, veilige parkering, stil buurt. Maklik om jouself in te teken en om in en uit te beweeg. Lekker ligging, net so 1km van twee verskillende sentrums met winkels en restaurante. Die woonstel is langs 'n woonhuis maar jy voel steeds eenkant en privaat. WiFi en Netflix vir vermaak, altwee het goed gewerk. Behalwe vir die yskas, wat met ons besoek 'n groter een met 'n vrieskas was (dus 'n bonus), is alles soos op die foto's en soos beskryf (ons het nie die binnehof gebruik nie, effe vergeet daarvan). Daar was komplimentêre goedjies in die yskas asook 'n paar drankies wat jy op die honesty stelsel kan koop om jou 'n trip winkel toe te spaar as die dors jou skielik pak. Ons sal maklik weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Baie beïndruk deur netheid. Baie lekker, alle geriewe was daar, maklik bereikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 WEG Louw Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fda14cca91e620c29493ec178e4663c9cd7baf06820556e2ed07897858e41a2c5b3de6812d1c18cd41c014113c942336fb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22 WEG Louw Street Langenhoven Park 9330 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.091852710467 26.152551223279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang